Nou op DVD
Een gelukkige wenner kan die DVD - hamper van die jaar te wen! Die geskenkpak sluit die volgende 9 top Afrikaanse films in:
- Ballade vir 'n Enkeling
- Pad na jou hart
- Klein Karoo
- Bakgat 1
- Bakgat 2
- Bakgat 3
- Superhelde
- Roepman
- Verraaiers
Om deel te neem, volg hierdie 4 maklike stappe:
Stap 1:
Gaan fliek Vir Altyd tussen 18 Maart en 3 April by enige fliekteater.
Stap 2:
Neem 'n foto van jou Vir Altyd-fliekkaartjie (datum moet sigbaar wees).
Stap 3:
Stuur vir ons jou foto as 'n comment op die Vakansie kompetisie-post op ons Vir Altyd Facebook-blad.
Stap 4:
Voltooi die volgende sin en plaas dit saam met jou foto: "Afrikaanse flieks is ..."
Die kompetisie is geldig van 18 Maart tot 3 April 2016.
Die wenner word op 8 April 2016 aangekondig.
Inskrywings is slegs geldig as die Vir Altyd-fliekkaartjie gebruik is vir die vertonings van Vir Altyd tussen 18 Maart en 3 April 2016.
Na die aankondiging, word daar van die wenner verwag om sy of haar kontakbesonderhede vir die Vir Altyd-span te stuur na die inbox op die Vir Altyd Facebook-blad.